Die paaie is twee
# Silwer
My Kompas van die lewe
gee deur woelige storms rigting
waar ook ek heen strewe
om my na my eindoel te bring
sodra weg beweeg van koers
weet, jy vergeet van die kompas
hardkoppig in eie pad in beweeg
eindig in vuil, gevaarlike steeg
wie kan help in jou saak
stop , dink en bereken !
waarom jou pad buister geraak ?
jou teleurstelling op geteken.
net God hou ons op regte pad
afwyk en verskonings tel nie meer
niks jou eers gekeer
toe besluit om kompas te ignoreer
Die paaie is twee
ons moet reg kies, God bly in beheer
beplan jou eie wee”
God ons Koning en Heer
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.