Jongste aktiwiteit:

bitter


bitter is die sap van jou blare
onaantreklik die groen melk daarvan
daaruit onttrek hulle medisinale middels
wat glo werklik baie help vir die mens
so bring bitter ervaring lesse geleer

bitter ervarings maak mens hard
soms ongevoelig teenoor ander mense
jy sal tog nie verstaan as jy dit nie self ervaar
aanvaar tog dat ek nie simpatie soek nie
empatie sal vir my genoeg wees

©Teãrlach




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed