Titel: Limeriek 2 (brons)
Deur Marieta McGrath
Toe Demi haar Ghoema gaan haal
Te midde van rasse-kabaal
Sou ek nie kon raai
Dat al die lawaai
Gaan om poep eet en slaap en herhaal
TEMAS
Toe Demi haar Ghoema gaan haal
Te midde van rasse-kabaal
Sou ek nie kon raai
Dat al die lawaai
Gaan om poep eet en slaap en herhaal
Jy moet Registreer of inteken om kommentaar te kan lewer.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die April 2019 projek