Amaspoke commented on the post, My Siel Stry Met My Hart
Amaspoke het ‘n nuwe publikasie gemaak
Amaspoke het ‘n nuwe publikasie gemaak
[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]
Amaspoke commented on the post, My Siel Stry Met My Hart
Amaspoke het ‘n nuwe publikasie gemaak
Amaspoke het ‘n nuwe publikasie gemaak
Die laaste vers is meer 'n nagedagte, of as jy wil, 'n waarskuwing, wat die tekens van die lewe betref. Byvoorbeeld daardie gevoel dat jy iemand moet kontak (soos ek gevoel het) maar dit nie doen nie. Dan gebeur die onverwagte en kom die, "as ek maar ...", selfverwyt....
Baie waar wat jy sê, ek was wel vir 'n paar maande nie aktief nie en voel baie skuldig. Wil graag weer aan die gang kom maar op die stadium is die gemoed nie van die beste nie.
As kind het ek gedink die ouman was simpel en dom, vandag besef ek hy het geweet waarvan hy praat?????
Baie diep werk.
Die een wat so sê is die een wat van sy kop af is (mal is). Mooi skrywe.