Jongste aktiwiteit:

verduur verdier

nukke is skaars op my duin
van vroeg af uit my doen lysie
gewiks met ‘n glimlag van weet
deur my pa wat ‘n militaris was
behou die goeie van die verlede
stap regop en vier sonder vrees
klein tyd was dit om te verduur
jonges verdier by gebrek daaraan
soms was dit erg om te verduur
bly party mense lewenslank suur
dié met gebrek daaraan verdier

©Teárlach




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pikettie het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak