Jongste aktiwiteit:

Junie(Bladsy 12)

ek hunker na troosende toonhoogte sien klassieke klavierklanke en veersag viool vryfklanke ‘n manjifieke Mozart simfonie ek hunker na barbaarse geraaskleure sien dromme doef-daf en elektriese kitare katang ‘n onmusikale ongewenste geraas maar ek sien elke noot sing perfek soos ‘n meesterstuk musiek is ‘n soet-soelige druiwe vir ‘n dowe sielsore ©Roeline

son en wolkloos en winde skreeuende sonstrale brand fel teen sy naaldagtige blare suur sandkorrels skaaf seer teen sy stewige dik wortels kookwarm en kurkdroog en kliphard ‘n dooie dorre wêreld maar hy is sterk soos Simson kragtig groei hy bietjie water is genoeg warm son geur sy blare ‘n gesonde rooibos hou almal se […]

voel jy pragtig? voel jy skaam? wil jy jouself blaam? is die las te gewigtig? vir jou wil ek ‘n lofsang sing en doen vir my ‘n bietjie guns jy is ‘n beeldskone Godskuns lei my tog na jou blomwoning ‘n klein lelike saad was jy diep begrawe onder die harde grond gespartel teen die […]

Die blomme het soos jou liefde mettertyd verwelk Die juwele het ek lateraan by die goudsmit laat smelt Jou briefies en ons kiekies het tot vuil-geel verblyk Mooi herinneringe begin my stadigaan een vir een ontwyk. En dit is goed so. Dis jou laaste woorde wat aanhoudend deur my gedagtes breek Die spyker in ons […]

Baie geluk aan die volgende lede GEDIGTE: 1 ste plek: Viooltjie met ‘n Psalm vir my ma 2 de plek: Gesamentlik Viooltjie met My ma se huis is bottergeel EN Anzé Bezuidenhout met Die seën van jou kindskap 3 de plek: Gesamentlik  Anzé Bezuidenhout met Korale van moederliefde EN Elroux met Moeder VERHALE: Wenner: Ronel […]

DONDERDAG: Demokrasie ※ Hedendaags is een van die toorwoorde in ons geselskap, ja alteenwoordig in ons daaglikse lewe, die DEMOKRASIE. Alle politikusse – minstens – en heelwat mense uit alle sosiale klasse en bedrywe is van mening dat hierdie woord, hierdie begrip eenkeer in drie minute gehoor, dws. gesê, moet word. Die eintlike betekenis daarvan is miskien […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed