Jongste aktiwiteit:

Soet-soelige musiek

ek hunker na troosende toonhoogte
sien klassieke klavierklanke
en veersag viool vryfklanke
‘n manjifieke Mozart simfonie

ek hunker na barbaarse geraaskleure
sien dromme doef-daf
en elektriese kitare katang
‘n onmusikale ongewenste geraas

maar ek sien elke noot sing
perfek soos ‘n meesterstuk
musiek is ‘n soet-soelige druiwe
vir ‘n dowe sielsore

©Roeline




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed