Jongste aktiwiteit:

DONNERDAG: Demokrasie — met nuwe toevoegings —

DONDERDAG: Demokrasie

Hedendaags is een van die toorwoorde in ons geselskap, ja alteenwoordig in ons daaglikse lewe, die DEMOKRASIE. Alle politikusse – minstens – en heelwat mense uit alle sosiale klasse en bedrywe is van mening dat hierdie woord, hierdie begrip eenkeer in drie minute gehoor, dws. gesê, moet word. Die eintlike betekenis daarvan is miskien onbekend, soos by sommige „leiers van die westerse wêreld”, wie se name ek níe gaan noem nie. Maar hy moet helder en duidelik klink, daai woord.

Enige, weinige mense het ondersoek wat dit beteken, daai woord:

„Demokrasie is

wanneer twee wolwe en ‘n skaap

oor die volgende maaltyd afstem.”

[Benjamin Franklikn (Amerikaanse filosoof en ervinder 1706 tot 1790)]

„Demokrasie is

die vervalvorm van die Staat.”

[Friedrich Wilhelm Nietsche (Duitse filosoof – 1844 tot 1900)]

„As verkiesings

op een of ander manier betekenisvol sou wees

sou hulle ons nie toelaat

om dit te hou nie.”

[Mark Twain (amerikaanse skrywer en „graswortelfilosoof”), 19e. eeu]

„Demokrasie is niks anders as om

die volk

deur die volk

vir die volk

met knuppels neer te slaan nie.”

[Oscar Wilde (Iers-engelse digter en denker, 19e. eeu]

26e. Mei 201………..???!¡!※¡!¡¿¿¿…………….………tje




4 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Benadelle het n geregistreerde lid geword

  • Jasmyn het n geregistreerde lid geword

  • Timie het n geregistreerde lid geword