Wenners: Moedersdag Psalm/Vonkfiksie projek
Baie geluk aan die volgende lede
GEDIGTE:
1 ste plek: Viooltjie met ‘n Psalm vir my ma
2 de plek: Gesamentlik Viooltjie met My ma se huis is bottergeel EN Anzé Bezuidenhout met Die seën van jou kindskap
3 de plek: Gesamentlik Anzé Bezuidenhout met Korale van moederliefde EN Elroux met Moeder
VERHALE:
Wenner: Ronel Janse van Vuuren met Net reg
Baie geluk aan hierdie 4 lede
Projekbestuurder
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Viooltjie
Baie dankie vir voorrreg om te kon deelneem. Baie geluk ook aan Anze, Elroux en Ronel :-)