JY is…
Die growwe sout in my wonde.
Die hartseer in my vreugde.
Die illus in my werklikheid.
Die nar in my egtheid.
Die bittersoet in my mondhoeke.
Jy is……
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Die growwe sout in my wonde.
Die hartseer in my vreugde.
Die illus in my werklikheid.
Die nar in my egtheid.
Die bittersoet in my mondhoeke.
Jy is……
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Roeline
Hartseer, mooi en seer. Mooi gedig.