Jongste aktiwiteit:

God se kamera.

Dag of nag,flitsende soekende bliksemstrale,
verblind,verhelder Gods skeppingsprag.
Hoeveld somer donderstorms en skaam sonstrale.
Wit flitsligte oe verblind.
God se kamera flits,neem fotos van sy aardse koningkryk.




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed