Jongste aktiwiteit:

Alles of niks.

Onthou jy ons eerste date~by die leeupark.
Hoe wonderlik,wil net hande vashou.
Onthou jy ons eerse inkopie saam bydie groentemark.
Ons saam,net oe vir mekaar soos tieners nou.

Onthou jy ons eerste koffie saam,
daarin jou pophuis,net ons twee saam.
Onthou jy ons eerste drukkie ,albei skaam.
Ons het dit genoem ons tydjie alleen saam.

Onthou jy ,die wonderlike voorreg ,ons liggame kennis maak.
Die passie,vreugde,ons eerse liefde maak~
jy fluister in my oor,jy het my lief,ons mekaar lief.
Elke ander keer saamwees in liggaam en gees wees,volmaak..
DAN..die afgestompte werklikheid, jou liefde nie meer,
N ander man, is nou jou liefdesmaat,ek nie meer.




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed