Jongste aktiwiteit:

Julie(Bladsy 2)

Die helder oggend sonstrale gee siels nadenke. My menswees n afgetjipte koffie blikbeker. Jy kyk en kyk net,maar bly tog onseker. Die merke,littekens van my innerlike. Vandag bly nuut, vir my siel tot nuwe nadenke. Ek mens ,wese het my iewers tussen gister en vandag verloor,die werklik en onwerklik te naby mekaar.Die waarheid en Lieg […]

Soetlief, ek stuur vir jou ‘n emoji-kode SMS want niemand sal ‘n boodskap wat emoji is lees nie. Ek gooi my emoji-kode SMS in geheime taal en ek weet die kuberkraker sal dink dis die prentjies. Sien, my SMS kom deur en my SMS gaan in en waar hy sweef daar flikker golflengtes en data […]

skoonwit vlerke is simboliek van vrede blinktrots borste uitgestoot is gevestigde hoop pienk pote wat sterk is dra sielsekerheid briewe skerp-rooi oë wat niks mis praat toegewyde liefde maar swart kraai sit langs wit duif krasgeluide vreet troosgeluide steel almal se geluk bring bitter dood swartheid van kraai versmoor vrede en hoop en liefde lewe […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed