Jongste aktiwiteit:

Maart(Page 13)

dit is dag op my duin stille dag van rus, sondag mense stap al denkend verby kinders speel vrolik en bly my duin is ‘n hawe vir my waarheen ek kan gaan om te rus skoene uit te skop en kaalvoet te vroetel skoon wit see sand met koel golwe te voel elke mens het […]

Bewondering verander in afsku; gesprekke draai om verwyte; ‘n groet klink soos ‘n vloek; stiltes verbreek word met sinnelose woordherhaling; skouerskuur al aanraking is en jou hart soos ‘n klip sak na die bodem van niks voel. Dan roep die weerkaatsing van geluk op die oppervlak van ‘n donker, diep see en eskaleer lig in […]

op my duin is daar ‘n dun lyn tussen werklikheid en drome so krities soos die dun lyn tussen vrede en oorlog in my hart en siel soos in oorlog is die dun lyn rooi sodra ek daaroor gaan word alles ongedefinieër word die realisme afgeskryf sweef my siel ver bo alles rond vorm drome […]

as ek links kyk sien ek wit huisies so ook as ek regs kyk, net wit huisies so ver as die draai van die baai wit huisies voor my oog span die wit strand wyd na alkant bruis die blou golwe en val in wit sprankelende borrels saam met die son wat sak verf dit […]

wees by  my wanneer die trane  rol sodat my hartseer kan verdwyn   wees by  my omvou my met jou liefde sodat die storms kan bedaar   wees by  my met die  hoepelronde  maan in jou oë sodat my diepste vrese  nie  na vore  kom   wees by  my wanneer my menswees in twee skeur […]

Beste Inkers Met hierdie projek gaan ek vereis dat julle dink-hoede op sit. Ons gaan in Maart stoei met die term: Intertekstualiteit. Intertekstualiteit is doodeenvoudig net om nuwe betekenis te verleen aan ‘n reeds geskrewe teks. Slaan die volle omskrywing daarvan ná om seker te maak jy verstaan dit vóór jy jou skrywe aanpak. DIGTERS: […]

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed