Basiese Profiel
Eerste naam
Van
Geslag
INK naam
See-Jay-El
Biografie
Ek lief dit om met woorde te speel. Dis ‘n taal wat lewe in klank, waarin jy uiting kan gee aan jou emosies en ervarings. Ek het lank gesoek na ‘n hawe soos die, waar my werk geevalueer en beoordeel kan word deur ander wat my liefde deel. Dit sal vir my wonderlik wees om onafhanklike beoordelaars tot my beskikking te he. Deur die kritiek en opweeg kan ek net leer… Deel en gesels met my, ek sal graag van julle wil hoor.
Verjaarsdag
1969-12-02