Jongste aktiwiteit:

Maart(Bladsy 12)

Verlossing Die aarde is my kern. Uit stof het ek gekom, tot stof sal ek terugkeer. Eendag, as ek my kan losskeur uit die vasknellende aardetentakels en mense-opinies wat my verstrengel, meesleur, af, die duister in. In die tussentyd beur ek slepend voort, terwyl versoekings daagliks versperrings voor my voete slinger. Ek worstel met die […]

Ek is Ek lê op my rug in die rimpellose water en staar na die hemel, wolkloos blou. Om my vorm die sonstrale ʼn warm hittekol. Salige stilte. Dis asof die aarde ʼn lewestilstand het. Tog voel ek die vibrasies van lewende wesens en ligte strome in die water onder my. Ai, dis mos die […]

Die reisiger Die reisiger beweeg deur die stad se strate. Hy loer in by ‘n venster in een van die minder gegoede buurte. Die kinders sit voor die televisie, al stryende oor wie die volgende program mag kies. Hy skud sy kop. Wat het van broederliefde geword? Die ouers sit, stom en sigbaar moedeloos, eenkant […]

die kant van daai kant staan daar mos ‘n plant moeilik gegroei tot wasdom dikwels verblaar en gesukkel soms byna gevrek in droogte vandag is dit ‘n roosboom gedurig vol rooi blomme groen stammetjies vol dorings wat jou steek; so staan daar ook ‘n mooie mens volwasse en in fleur vol maniere en giere eerlik […]

reën jy het my bymekaar gemaak soos reën -drup -pels met jou hande jy het my nie soos ‘n sonne- blom gepluk en ver- smoor- ge-druk ek weet dít nou jou hande is sag- ge- noeg om my hart vas te hou en ek wonder selfs of jy ooit die kans sal kry Tia©️

deur
vir Gedigte

dit is skemer op my duin bewolkte weer maak dit so ongeduld en tweifel sny diep is tweifel ongeloof of menslik thomas is ‘n tweede kans gegun breek strale van versekering deur skyn lig op my duin en meeu skril sy plesier in makabere note uit lewe gaan voort in golwe van geloof en ongeloof […]

i tog net vlietende oomblik een oomblik ‘n roos knoppie dan ontpop dit in volle glorie om net daarna te verwelk in verlepte hopies blare net ‘n paar vlugtige jare in jeugdige vrolikheid verander in middeljare vermaer dan in plooie met wyse pittigheid in oog van die verkenner lê dit opgesluit in glorie en glans […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed