Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Februarie 2019 PROJEK Uitslae

Deur Inkmoderator
Datum gepubliseer: 31 Maart 2019 Aantal woorde: 129 415 Kere gelees 13

Beste Deelnemers
Ek kom nederig om verskoning smeek aangaande die uitslae vir die Februarie projek.
Ek het baie skade gehad na aanleiding van beurt krag en moes al my rekenaar gereedskap vervang. Al die inligting op die ou hardeskyf is verlore. Ek het die afgelope Woensdag die nuwe rekenaar ontvang en spook huidiglik om op te vang met al die werk.
Die nuwe projek inskrywings sal ook more reeds in my inboks wees.
Ek versoek dus jul geduld. Ek gaan eerder aan die nuwe projek eerste werk sodat ek die uitslae teen komende Vrydag te publiseer. Februarie se volledige uitslae en kommentare sal nié later as Sondag 7 April op die webwerf wees nie.

Ek is ongelooflik jammer om jul afwagting verder te frustreer.
Groetnis en dankie by voorbaat.
IM




TEMAS
1 Kommentaar
  1. Viooltjie

    1 April 2019

    Sterkte daar met al die moeilikheid. Ek dink ons waardeer almal jou harde werk. Dis werklik ‘n groot taak wat jy verrig 😊

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 30
Kommentaar telling: 127

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 97 gaste aanlyn

Bydraes – Argief