Glas
silika geskei van
onsuiwer organiese stof
gesmelt in helle vuur
deursigtig
glas skei
die elemente wind en reën
van binnesteruimtes
deursigtig
stukkies glas
skitter gebroke in talle kleure
as skeidings wonderwerke
langs elke stofpad
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.