Probleem
sukkel is getuie
oor mense onvermoë
om in die verlede
die toekoms
te sien
tsjoeftsjaf gou-gou
laat oplossings
ontvou ongeag
die regte pleister
vir die kwaad
holisties dink
en ń mantel weef
vir die koue wat kom
word as ń doom
gesien
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.