Jongste aktiwiteit:

Julie(Bladsy 2)

crescendo geskryf deur Dale Penderis © sag begin ek sing my lag is sommerso my hart tokkel die maat op die vryheid waarin ek glo toe begin ek lag die vreugde uitgestrek my siel vibreer van blydskap die beskutting wat my bedek glo! glo! … hardloop vry in die wind oor berge en heuwels, My […]

sjielings en sikkels geskryf deur Dale Penderis © stadig maar seker begroet ek die dag rooigoud gekleur deur winter se prag die voëltjies juig saam want die grou het verdwyn toe volson volgrade op hul nat vlerkies skyn hoeveel sjielings in ʼn seën hoeveel sikkels in ʼn maat ʼn onverdiende erfenis aan my nagelaat my […]

my storie ~ my lied geskryf deur Dale Penderis © kronologies sonder orde agterstevoor sieldodende denke wat my gedagtes deurboor onvas roeteloos sonder rigting gevind die hak-toon voetgang van dié pelgrimskind kaalvoet wees sonder kennis gebrei die pelgrimspad voor haar uitgelei ongeskoolde onbegriptelik maagdelik rein ontnugterde akkoorde haar lewenslied’s refrein toe loop ek Hom raak […]

Home Renovation geskryf deur Dale Penderis © Diep in die holtes van my siel In ver wegsteek plekkies Deur die lewe verniel In kissies en kassies en agter toe deure Die kamers van my hart Oor gister se gebeure Maar gister se bitter lyding Bring mee ʼn goeie tyding Die kamers nou skoon Van wie […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed