Jongste aktiwiteit:

  • Pikettie het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pikettie het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Arnold het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Marthie Joubert het ‘n nuwe publikasie gemaak

sjielings en sikkels

sjielings en sikkels
geskryf deur Dale Penderis ©

stadig maar seker begroet ek die dag
rooigoud gekleur deur winter se prag
die voëltjies juig saam want die grou het verdwyn
toe volson volgrade op hul nat vlerkies skyn

hoeveel sjielings in ʼn seën
hoeveel sikkels in ʼn maat
ʼn onverdiende erfenis
aan my nagelaat

my boeke wil nie klop
as ek maal en as ek plus
want die is-gelyk-aan en die somtotaal
word deur die Heer beslis

hoeveel sjielings in ʼn seën
hoeveel sikkels in ʼn maat
oneindig groot genade-reën
dís wat die Here aan ons laat

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Pikettie het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pikettie het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Arnold het ‘n nuwe publikasie gemaak