Jongste aktiwiteit:

Die stilte verslind

Herfs ‘n stil belofte van winter
kyk ek na hierdie skoon
wit stuk papier
en ek wens ek het insig gehad
om my daarmee te versoen

Dit is die stil
die stilte wat daar vӗr
in die lug hang
wat my gedagtes vas vang

In die ongehoorde stomheid
skyn die son lou
in die lug
se grys en grou

Dit is die stilte
wat diep sny
diep sny
deur die harde geween
van die wind




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed