Jongste aktiwiteit:

Basiese Profiel

Eerste naam
Van
Geslag
INK naam

Etna Wepener

Biografie

Ek is ‘n oudonderwyseres. My man, Jan en ek, het in 2018 afgetree. Ons twee reis graag. Ek skryf ook graag gedigte in my vrye tyd en het al ‘n debuutbundel, Net eMWee (my voorletters is M.W.) in 2020 laat druk. Dit was ‘n baie groot eer om in 2021 deur Ink aangewys te word as die digter met die beste sonnet in daardie kategorie.

Verjaarsdag

1958-03-02

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed