vertigo (Goud)
die gedagtes
in my ordelose kop
bons hárd teen kant en wal
sodat ek duis’lig op die draaiende
slingertrap van die lewe ronddwaal
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
die gedagtes
in my ordelose kop
bons hárd teen kant en wal
sodat ek duis’lig op die draaiende
slingertrap van die lewe ronddwaal
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Maart 2023 OOP projek