Die ontwikkeling van Afrikaanse musiek.
Oorsig oor musiek. Musiek is universeel aan die wêreld. Suid-Afrika se musiekbedryf skakel in by die tendens van musiek reg oor die wêreld, alhoewel op kleiner skaal as dit met baie ander lande vergelyk word. In Afrika is die Suid-Afrikaanse musiekbedryf die meer prominente een. Oor die algemeen is daar in die musiekbedryf baie faktore […]
Die bloudruk bevry (silwer)
Die bloudruk bevry Hulle dink hulle is vry* waar hul die bloudruk vermy en boblinkbou** bloot deur eie impulse gelei. Hulle dink hulle is vry waar hul grense oorskrei sonder reëls wat hul verantwoordbaar hou en gerieflik so alle gevolge vermy. Ek bepleit vir my kinders vryheidsbande wat bind sodat hul vasgeanker hul voete kan […]