oorbegin
ek wou op vyf-en-veertig ‘n propperse miljoenêr wees my nagte het gekrimp tot drie ure se slaap – deels as gevolg van studies, en deels omdat ek nooit in minder as vier betrekkings besig was om te probeer geld bymekaar maak nie dit was my strewe maar dit was nie my lewe nie op papier […]
Waar is my kous?
Het jy al ooit gewonder wat word van daardie kous wat nooit van die wasmasjien af terug kom nie? Dirkie se kouse woon in die onderste laai van sy kas. Daar is die grys kerkkouse, Klaas en Koos en die lang rugbykouse, Rudie en Ross, en ook pretige kouse met kolle en dinosourusse op, Japie […]
soeke na onafhanklikheid (Silwer)
transvaal tot angola van pretoria tot humpata deur magaliesberge tot in die kalaharie soekend en smagtend na nuwe krale vir hul vee sover as wat hulle trek bly daar woestyn rondom verby rietfontein in die weste deur die kavango se moeras verder noord oor dorre veld deur kaoko-veld en otavi tot op rusplaas otjitundua dor […]
Hy skryf ‘n nuwe gedig
Hy skryf ‘n nuwe gedig aan die kruis van Golgota skryf Hy Sy gedig vir my daar was geen ring vir Sy vinger nie Sy hande was wreed aan ‘n houtkruis met spykers deurboor daar was geen skoene vir Sy voete nie wreed aan ‘n houtkruis met spykers deurboor daar was geen mantel vir Sy […]
Klaaglied van die aarde [Pastiche en interteks na aanleiding van Jan F. E. Cilliers se gedig: Die Vlakte
Klaaglied van die aarde [Pastiche en interteks na aanleiding van Jan F. E. Cilliers se gedig: Die Vlakte] My rus word deur die eeue geblus ontstellend, onrusbarend gestoord verdof lê ek in die stof en droom uitgestrek uitgerek verstoord “…die yl-bloue bande van die ver-verre rande” het voor my breedte uitgeskuif berge rommel piekniek-plastiek saai […]
kleinste (Silwer)
ek was die kleinste van my pa se kinders ek het skape opgepas my hande het orrel en harp gespeel . maar Hy wat Here is het Sy engel gestuur om my as koning te salf my broers was almal groot en sterk . die Here het nie behae in my broers gevind nie, maar […]
onmiddelik genees (Silwer)
onder die swaar kruis breek smeekstemme deur twee blindes smeek onbedaarlik dit ruk Sy binneste van meegevoel dan staan Hy stil en steek Sy hand uit vra hul wat hul wil hê: “om te kan sien” sonder om te aarsel raak Hy hul oë aan sonder enige seremonie of instrument en dadelik kon hulle weer […]
Maart 2023 – OOP projek
Beste INKers Hierdie maand vat ons weer ‘n blaaskans met ‘n oop projek. Jy het dus die geleentheid om te skryf, in enige kategorie, sonder voorskrifte en reëls. Oop projekte gee jou dus die kans om jou talent te deel sonder dat dit in enige voorskriftelike boksie pas nie. Innoverende mense skryf […]
JANUARIE 2023: UITSLAE EN KOMMENTAAR –– PROJEK NUUT
Baie geluk aan hierdie 11 lede! WENNERS GEDIGTE BRONS NO 4 – Pieter Mostert met Sinestesie NO 1 – Fanus Strydom met Nuwejaarsbeloftes NO 2 – Pieter Mostert met Lente SILWER NO 6 – Elize Kruger met Paradoks NO 5 – Elize Kruger met Oor nuwighede en goeters NO 3 & NO 11 – Hester […]
Die luister werd.
Ja, wat kan ek sê van Skipskop van Sonja Heroldt? Die Afrikaanssprekende ikoon se lied vat my ver terug na my tienerjare. Met haar sag strelende stem kon sy my wegvoer na ander verre lande. As jong dogter het ek gedroom van oppak en wegtrek na nuwe bestemmings. Die woorde van hierdie lied is die […]