Jongste aktiwiteit:

Katrina Kat

Katrina Kat

Van katte het sy baie gehou.

Al kon hulle lelik krap wanneer jy hulle te styf vashou.

In stilte, op haar eie, het die gryskopnooi gebly.

Op sewentig het sy gesê: “Daar is nog genoeg tyd om eendag te vry.

Vir nou geniet ek my lewe, kommervry.”

Tussen helderkleurige blomme en haar groentetuin hou Katrina Kat haarself heeldag tuis.

© Ryno du Plessis




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed