deur Tearlach vir Gedigte Share: verwante: Lighuis Lig van my Lewe 3 Maart 2023 671 gesien 0 Komentare 0hou van soeke na onafhanklikheid (Silwer) transvaal tot angola van pretoria tot humpata deur magaliesberge tot in die kalaharie soekend en smagtend na nuwe krale vir hul vee sover as wat hulle trek bly daar woestyn rondom verby rietfontein in die weste deur die kavango se moeras verder noord oor dorre veld deur kaoko-veld en otavi tot op rusplaas otjitundua dor en droog sonder water ver oor die woestynsand tot teen die kunene slagaar van kaokoveld waar daar wild was hef-aan lê voor en deur rivier opdraend na humpata plato gevestig by humpata net om later terug te trek na suid wes afrika . ©Teárlach Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende