Jongste aktiwiteit:

Sou spiere maar net soos ñ koekie kom sit

Sou spiere maar net soos ‘n koekie kom sit

 

Tuisgebak uit Ma se oond, koekies van alle geure en koeksisters wat blink.

Melktert vol kaneel, met of sonder kors. Skelm met ‘n lepel uit die yskas, is hoe jy daardie een die beste waardeer.

Happie hier en happie daar, skielik klou die vet om my middel asof hulle lewe daarvan afhang.

Draf en sweet, elke liewe spier is seer, maar spiere bly net weg, asof hulle my ‘n harde les wil leer.

©️ Ryno du Plessis 2026




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed