Jongste aktiwiteit:

AS EK WAKKER WORD

AS EK WAKKER WORD

As ek wakker word in die oggend
buite sien ek ń helder prent
hoor ek die koek koek horlosie
dan slaap ek nog so bietjie

en skrik wakker dis so skokkend
en moet nou moeite aanwend
ek moet nou amper werk toegaan
dit is swaar om optestaan

dan Bid ek gou my oggend gebed
en spring gou gou uit my warm bed
sontrale skyn helder deur my venster
blomme geur reik heerlik in my kamer

buite sing die voeltjies ń melodie
saam maak hulle die moeiste wysie
kettel kook al op die stoffie
ek maak vir my heerlike warm koffie
baie dankbaar vir die rustige nag
GOD het Ons gespaar vir ń nuwe dag

@Eleen van Deventer Vorster




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed