Jongste aktiwiteit:

BUITE REEN DIT

BUITE REEN DIT

Buite reen dit heerlik
reendrippels so begeerlik
klink dit op die sinkdak
klink die weerlig baie hard

buite reen dit drup drup klik
reendrippels so begeerlik
somer lente om tevier
die somer is nou pas weer hier

reendrippels was die blomme prag
die reendrippels val so sag
tuin vol bloeisels in volle blom
mooi kleure ek staan verstom

blomme prag in reenboog kleure
blomme prag in al die geure
stap ek deur die blomme prag
deur blomme paaitjies elke dag
lente blooisels gee my nuwe krag

@Eleen van Deventer Vorster




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed