Tanka 1
(Brons)
Tanka 1
sleepvoet stap Oujaar
gistergebeure lê nou
vêr in verlede
Nuwejaar knipoog vir ons
sluimerend vol beloftes
©Marlene Erasmus
31/01/2019
3 Kommentare
-

Kiekies
Tanka 1,2 en 3, almal puik!
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Januarie 2019 projek