My eie persoonlike woorde
Soms probeer ek skryf terwyl ek verstaan Ware verhale van mensdom se nagemaakte bestaan Sonder dat oppervlakkige range my hoef te verstaan My woorde sal verskyn met die waarskuwing van ‘n orkaan Soms wil ek glo dat tegnologie se intelek my kan ontleed Daai nommer wat jy langs my naam plaas sal almal vergeet Maar […]
Die dag toe ek begin lewe
Die dag toe ek begin lewe Dood staar na my dit is ‘n gegewe Maar my oë bly oop danksy dit wat ek na strewe Vir lank het ek gaan soek Wat staan in die einde van my boek En jou geskuif daar in die donker hoek Elke dag het ek die lewe vervloek Ek […]
My eie persoonlike woorde
Soms probeer ek skryf terwyl ek verstaan Ware verhale van mensdom se nagemaakte bestaan Sonder dat oppervlakkige range my hoef te verstaan My woorde sal verskyn met die waarskuwing van ‘n orkaan Soms wil ek glo dat tegnologie se intelek my kan ontleed Daai nommer wat jy langs my naam plaas sal almal vergeet Maar […]
My wense tel die sterre
My wense kom snags bymekaar Hul kom sit in die nag lug om na die sterre te staar My wens is dat jou siel se gevegte sal bedaar En die probleme wat jou hart vol lê so swaar My kind ek stuur aan jou elke ster Gaan soek na jou drome al lê hul vir […]