Jongste aktiwiteit:

Augustus(Bladsy 2)

komplekse remlewe se uitgebreide beperkinge gejaag na wind in ʼn netwerk van stadskringe versmoor in ʼn hamsterwiel van moderne waan die robotpionne van mal metropoolbestaan … aan die buitewyke waar voëlsang nog galm en briese deur heide en boomtakke psalm vind my snakkende voetval deur veldbioom vrede en stof se talkpoeier verdoesel my verlede my […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed