Daar op oom Piet se plaas
Daar op Oom Piet se Plaas
Vanaand as die trekker huistoe kom, hang stof nog oor die land.
Die boer verdien vandag sy rand.
Besig om te plant op sy plaas se lappie sand.
Koolstoof se rokie trek. Oom Piet het klaar gewerk.
Die reuk van sweet en diesel hang nog vars aan hom.
Hy groet sy vrou, Tant Lien. Vertel vir haar: “Vandag het ek my brood verdien.”
© Ryno du Plessis, 2026
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.