deur Tearlach vir Gedigte Merkers: Filosofie, Natuur Share: verwante: grond Die duif en die doop 17 Februarie 2021 493 gesien 0 Komentare 0hou van geur – my duin vergeur van fynbosblomme fyntjies straal gesiggies uit eenmaal dorre landskap herinner my daaraan dat mooi soms wegkruip onder dor en bleek – ©Teárlach Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende