Jongste aktiwiteit:

Augustus(Bladsy 3)

seën my met sublieme musiek my muse ʼn prelude na crescendo kantates met oorwurmrefreine afgerond neurie-sing skeppende solo-note gestring begelei die alfa-rimes van my neurone my muse sodat stimuli vars strofes dig in die akoestiese spelonke van my regterbrein talm-weergalm ʼn inspirasiepsalm maar steeds is jou lippe blou gesnoer jou nootbalke is leeg geoes ek […]

  om te kan hoor is net genade daarsonder is jy afgesny van die wêreld hoe mens jou gehoor oppas is nogal belangrik jongmense stap oral met oorfone waarin musiek op die hoogste desibels hul gehoor senuwees aanval lae klankgolwe van tussen twintig en veertig hertz soos drom klanke wat aaneen opklink is skadelik ou […]

Omring deur ‘n koue nagmerrie ten spyte van my rug in die son verdrink in die see van wanorde deur die fratsgolf van geweld verstom Stuk-stuk inventaris wat is weg? wat bly oor? soutsmaak van my trane oor aandenkings verwoes en /of verloor ‘n Paar speelgoed lê buite langs loodpyp en ruitglas die reste van […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed