sensories
om te kan hoor is net genade
daarsonder is jy afgesny van die wêreld
hoe mens jou gehoor oppas is nogal belangrik
jongmense stap oral met oorfone waarin musiek
op die hoogste desibels hul gehoor senuwees aanval
lae klankgolwe van tussen twintig en veertig hertz
soos drom klanke wat aaneen opklink is skadelik
ou garde het gesê: “alles wat ‘n te vooraan het”
te harde klanke vir te lank is skadelik
dit tas jou brein aan en veroorsaak
While smooth sounds (above 130 Hz) induce responses in the brain’s “classical” auditory system, rough sounds (40-80 Hz) activate a wider network involved in processing aversion and pain. (Source: University of Geneva)