huil die leser
voor my duin die bloedbelope aarde vrouens en kinders bloei ou manne lê besaai in rooi klei agter in die skaduwees is gesigte van manne wat staan en snik beroof van hul manlikheid ontman, ontwapen en steriel hoe lank nog snik ou tannies hoe lank nog hierdie pes en l y d i n g […]
3: MY LEKKERSTE EUROPESE WINTER
Die winter is n regte man, 3: MY LEKKERSTE EUROPESE WINTER [243 woorde] In Europa is die winter, soos bekend, koud. Daar’s niks aan te torring nie: Koud! Soos toe „Opa” hom in die warmtestraler (Engl. Radiator) so erg verbrand het dat die letsels nog ná Nuwejaar te sien was. Dis nie altyd so koud […]
2: MET, OF HEUNINGWYN
Die winter is n regte man, 2: MET, OF HEUNINGWYN [245 WOORDE] Die koudste wat ek ooit gekry het was die Kersfees toe ons kleinkinders met al die besoekooms en -tantes ‘n „sneeuwandeling” gemaak het en die dowwe „Opa” moes saam. „Koud is die windjie en skraal, en daarbuite. . .” En daarbuite kom Opa […]
1: OP DIE YSBAAN
Die winter is n regte man, 1: OP DIE YSBAAN [245 woorde] In die loop van meer as veertig jare Europese winter het ek elke moontlike weer in die verskillendste omgewings beleef. Van die koudste koud wat denkbaar is, tot soele „groengeverfde somer”. Die kinderrympie sê: Die winter is ‘n regte man; wat hy doen, […]
Bedreigings
Gevaar is geleentheid. onskudig, onskadelik vind, wat weg kruip in eie siel. Bang is beweging. in eie broek, soek, trap tone, wat nooit pik. Huldig die bedreiging. gryp geweer, knuppel nee hulp sal vernietig weer en weer….. Lawaai, klap, stamp. slaan hulde dromme omhels swart slang tonge wat gif bring vir ou wyshede.
BRIDGETTE EN BERNADETTE
BRIDGETTE EN BERNADETTE Lê gisteraand wawyd wakker in my bed en dink sommer aan als en nog wat en wat nog als: toe ek skielik uit die ver bloute onthou van Bidgette en Bernadette. Daai laerskooldag toe ek die 2ling ontmoet het het ek uit die een of ander misplaaste ordentlikheid niks gesê nie; maar […]
trane
my duin is vanoggend nat trane van miswolke biggel oor die sand digte mis bedek die mooi van die golwende see geluide kom effens gedemp oor die windjie aan in hierdie laaste dae van oumens lewens dink jy terug aan al die mooi en hartseer is jy dankbaar vir ‘n lang en vol lewe geen […]
‘N PLEISTER VIR MY HART
‘N PLEISTER VIR MY HART Toe jou oë vir ‘n oomblik wegkyk uit die gedenkalbum van onthou …..steel ek jou hartsbewegingslyn En maak daarmee vir my ‘n padkaart na jou wees My kaal-voetspore wasem woordeloos onder die stil hunkering van jou asem …. Maar dit bly my ontwyk. Ek speel wegkruipertjie in die onbevange labirinte […]