Bedreigings
Gevaar is geleentheid.
onskudig, onskadelik
vind,
wat weg kruip
in eie siel.
Bang is beweging.
in eie broek,
soek, trap tone,
wat nooit pik.
Huldig die bedreiging.
gryp geweer, knuppel nee
hulp sal vernietig
weer en weer…..
Lawaai, klap, stamp.
slaan hulde dromme
omhels swart slang tonge
wat gif bring
vir ou wyshede.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.