Jongste aktiwiteit:

traag

hierdie jaar
is die reën traag
koring staan op lande
en smag na water van bo
waar my duin rustig leef
is besef van traagheid
sigbaar by koue bene
onbuigbare rug
en spiere
wat kla
wat is
traag
tog
‘n
stadige
begrip
mense is
traag
om aan
te pas
traag
om te
dink
traag
om
te
glo

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Amelia het n geregistreerde lid geword

  • Net_Anri het n geregistreerde lid geword

  • Amanda het ‘n nuwe publikasie gemaak