deur Zebulon Kochk vir Gedigte Merkers: Liefde Share: verwante: grond Die duif en die doop 29 Junie 2019 379 gesien 0 Komentare 0hou van Lentelied As die kaasgeel son verdwyn agter berge, en winter warmte bederwe, frapeer my lip n lentelied vanaf my tong se verse tussen smeulende koemberse © Zebulon Kochk Konnichiwa Gedigte Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende