Winter
(Brons)
Wanneer die maanwit sneeu
In berge warm le
Neem naakboudtjies notisie
Trek lang broeke aan
En
Ricoffy wil liggaampies he.
©Zebulon Kochk
Konnichiwa Gedigte
30-06-2019
Akristignon Gedig
2 Kommentare
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
morne du preez
mooi nostalgiese tentoonstelling.