Die mooiste mens
Pienk grimering gloor op jou wang,
as jy Victoria-styl
soos n langbeen model
by glansgeleenthede afpronk.
Vasgenaeld: bywoners met
(hande op en hoede af,)
gooi prys na jou .
Want modelmeisie,
soos hierdie mense
maak jou boetiekprag gehaas.
Jou gestalte,n skilderytekening
in hul geheue geskets.
Dus hoekom ek die gedig,
beletter onder naakboudtjies.
Met n gouepen wat paddakruip
in n pragloop.
soos jy –
©Zebulon Kochk
Konnichiwa Gedigte
30-06-2019
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.