Juanri
Lees meer oor Juanri BRONSKLAS JANUARI 2026 – NUWE BEGIN PROJEK 3.Nuwe kamers – groot word Saterdag braai en rugby kyk en later ma wat my leer stryk. Net hier in my hart se binnekamers: vir dít maak ek ruimte – vir niemand anders! Daardie dae van wandel na kerk – ma en pa en […]
Rika Gerryts
LEES MEER OOR RIKA GERRYTS BRONSKLAS NOVEMBER & DESEMBER 2025 – OOP PROJEK 3.Altyd nuut op die tong van ‘n kappertjieblaar rol vars douwoorde silwer gerond en as jy luister na hul fluister sou jy weet gister’s verby -dis klaar- die son beloof ‘n nuwe begin vroegoggend waaierstert sy speke my dankbaarheid sal hy […]
Paul S Venter
Lees meer oor Paul S Venter SEPTEMBER 205 – ORDE NA CHAOS PROJEK 3.Murmerasie Oor Rooisand het die stilte een Woensdag soos ’n donderstorm neergedaal. Niks van die sagte, bekende stilte van ’n Sondag na kerk nie, maar ’n oorverdowende, onnatuurlike leegte wat die lug verswelg! Die kerkklok, altyd ’n baken van orde, het verstom […]
Elize Awona Pucillo
Lees meer oor Awona SEPTEMBER 2025 – ORDE NA CHAOS PROJEK 3.Eiland van orde Toe haar siel-mens sterf, het chaos haar verswelg. Dit was asof die hele huis, elke vertrek, elke hoek, sy afwesigheid geskree het. Hy was die orde-mens, die boksie-man; alles het ’n plek gehad, ’n ritme, ’n roetine. Sy was die sirkel-mens; […]
Ano (Susann Moolman)
Lees meer oor Ano (Susann Moolman) SEPTEMBER 2025 – ORDE NA CHAOS PROJEK 1.Die opstanding Dit was ʼn aardskuddende hergeboorte. Nogal nie die wedergeboorte waarvan die Christendom praat nie, maar ʼn geboorte tot ʼn nuwe bewustheid dat alles wat ons van geboorte af geleer word, nie noodwendig die volle waarheid is nie. Dit was ʼn […]
Pieter Mostert
Lees meer oor Pieter Mostert AUGUSTUS 2025 – LINKSHANDIGE PROJEK 2.Die ‘aandeel’ van die menslike brein in linkshandigheid Die menslike brein is die mees komplekse struktuur in die skepping van God. Met sowat 86 miljard neurone en triljoene sinaptiese verbindings, vorm dit die sentrum van bewussyn, denke, emosie en die funksionering van die liggaam. Die […]
Paul S Venter
Lees meer oor Paul S Venter BRONSKLAS AUGUSTUS 2025 – LINKSHANDIGE PROJEK 2.Soros – onoma mono Gebore met sout in sy are, koper kompas in die regterhand geanker — ’n seerower, wild van gees. Met beide hande die papegaai gebuit, uit ’n Sikladiese klooster se puin. Nou woon onthou op sy skouer. Sofos knik-knik: Σος ειμί, […]
Nicola Brown – Nix
Lees meer oor Nicola Brown BRONSKLAS: AUGUSTUS 2025 – LINKSHANDIGE PROJEK 1.Hunkerende hand sy’t nie gevra vir links se las die kains-merk wat niemand pas om teen die grein en teen die stroom te draai op reguit pad se droom hul fluister hand van nag en vloek die een wat lig uit reëls uit soek […]
Isha
Lees meer oor Isha JULIE 2025 – SKADUWEE VAN TYD PROJEK 3.Klipnostalgie Vyf en twintig jaar gelede loop ek en my peetkind Michelle, langs die see. Ek het ʼn ding vir klippe en daar sien ons die pragtigste pienkerige klip lê wat sê: Tel my op, ek’s joune… Ek het uitgevind dat die ‘klip’ eintlik […]
Paul S Venter
Lees meer oor Paul S Venter JULIE 2025 – SKADUWEE VAN TYD PROJEK 3.Skaduwee teen die wind Die wêreld was jonk. Tyd het kaalvoet galop Op voetjies sonder eelte. Jaanie : Luister. Kranse kraak en kreun visse droom kliphard kwaai kattemaai by die dam. Hoor die roepwind. Luister tog net. Oujaan : Ek voel dit […]