Jongste aktiwiteit:

(Bladsy 56)

My venster is ’n blanke vlak My venster is ’n blanke vlak in skaduwee en skemering, waar ek my nagte waak en wag op magiese deursuiwering: dat hierdie siel deursigtig word in vreemde voorgevoelde lig, tot kring bo kring opglans en straal in eindelose vergesig; dat wat ek nog verlore waan, o my verlore dae in my, in hierdie stille skemering hul vorming en gestalte kry, tot ek my eensaamheid besit, volmaak, as

vir

Sprokie vir ‘n stadskind As die reën van stof en roet verby is en die rook verdwyn Sal daar in die sterrelose hemel ‘n neonboog verskyn En kyk maar goed, want as jy hom vind vertel ek vir jou ‘n sprokie my kind, van ‘n skatkis met ou kettings gebind aan die neonboog se punt […]

vir

“Naggesprek”:   “En toe het ons avontuur begin met woorde wat ‘n lewe lank sou duur. Want woorde is die wee na die hart, waarmee mens tastend – soos ‘n blinde op goed geluk – na ander mense soek, saam uitgespoel in een gesamentlike nood; maar meer: ook na die waarheid en die hart van […]

vir

In die nag Die nag is swart en donker rondom my. Hier wil ek val en struikel; maar omhoog sien ek die groot heelal wyd uitgesprei in duisend sterre aan die hemelboog. Was daar geen nag nie, wie het ooi vermoed dat daar ‘n ruimte so oneindig strek en dat die son, wat lig gee […]

vir

Afrikaanse gedigte van bekende en befaamde digters (oud & nuut) vir u om te geniet! Ink se biblioteek is nog in die ontwikkelingsfase, indien u oor enige gedigte van beroemde en befaamde digters (oud en nuut) beskik wat u graag wil deel as toevoeging, kan u dit aanstuur na skryfafrikaans@ink.org.za sodat ons dit kan byvoeg […]

vir

DRIE GEDIGTE OPGEDRA AAN DIE POLISIE In nanagdonker, ryp of reën loop ons die paaie sielsalleen; in watter weer, in watter wind is ons nie op ons pos gevind? KONSTABELS Ons is die wagters op die muur wat skans gooi in die krisisuur; die manne wat gespeen van vrees teen elke oormag sterk moet wees. Die land se […]

vir

Waar Ruwe Rotse Waar ruwe rotse teen die hemel klim, waar morerooi se eerste traanglans glim, waar aasvoëls hoog in sirkelbane sweef, hul rou gekras in afgronde laat leef; waar grou-wit kranse na die klowe val, gekeep-hou tot spelonke bo ‘n dal; waar oopgeskeurde klippekake wag met draketande wat daar grynsend lag – daar knal opeens geweerskoot bo die kruin en eggo’s antwoord hard met skelbasuin. Die dassies wip verskrik oo

vir
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed