Jongste aktiwiteit:

(Bladsy 55)

OP ALLE GESIGTE Op alle gesigte van alle mense altyd jou oë die twee broers die gebeurtenis van jou en die onwerklikheid van die wêreld Alle geluide herhaal jou naam alle geboue dink dit en die plakkate die tikmasjiene raai dit en die sirenes eggo dit elke geboortekreet bevestig dit en die verwerping van die […]

vir

Maria ‘n Engel het dit self gebring Die vreugde-boodskap – en jy het ‘n lofsang tot Gods eer gesing, Maria, nooi uit Nasaret! Maar toe Josef van jou wou skei En bure-agterdog jou pla, Het jy kon dink, eenmaal sou hy Die hele wêreldskande dra? Toe jy soms met ‘n glimlag langs Jou liggaaam stryk […]

vir

Hier deel ons ander se stories maw daardie lekker kampvuur stories of soos die oumense sou sê . . .  lekker liegstories As enige iemand dalk wil byvoeg… voel welkom om ‘n e-pos te stuur aan skryfafrikaans@ink.org.za Lekker lees! Inkgroete Christo Visser se vriend Jan stories Jan en die aardbewing Jan en die bakkievlieg Jan […]

vir

Anne Frank van Het Achterhuis (Want in sy diepste grond is die jeug eensamer as die ouderdom.) “Die ergste skrik is oor. Ek het nooit kon droom dat ek so sterk is nie. Ek het geword wat ek woú wees hier in Bergen­Belsen waar geen ander mense is nie. Vir jare het ek gewonder: Wie […]

vir

Die Ossewa Die osse stap aan deur die stowwe, geduldig, gedienstig, gedwee; die jukke, al drukkend hul skowwe — hul dra dit getroos en tevree. En stille, al stuiwend en stampend, kom stadig die wa agterna — die dowwe rooi stowwe, al dampend, tersy op die windjie gedra. Die middagson brand op die koppe, gebuk […]

vir

My venster is ’n blanke vlak My venster is ’n blanke vlak in skaduwee en skemering, waar ek my nagte waak en wag op magiese deursuiwering: dat hierdie siel deursigtig word in vreemde voorgevoelde lig, tot kring bo kring opglans en straal in eindelose vergesig; dat wat ek nog verlore waan, o my verlore dae in my, in hierdie stille skemering hul vorming en gestalte kry, tot ek my eensaamheid besit, volmaak, as

vir

Sprokie vir ‘n stadskind As die reën van stof en roet verby is en die rook verdwyn Sal daar in die sterrelose hemel ‘n neonboog verskyn En kyk maar goed, want as jy hom vind vertel ek vir jou ‘n sprokie my kind, van ‘n skatkis met ou kettings gebind aan die neonboog se punt […]

vir

“Naggesprek”:   “En toe het ons avontuur begin met woorde wat ‘n lewe lank sou duur. Want woorde is die wee na die hart, waarmee mens tastend – soos ‘n blinde op goed geluk – na ander mense soek, saam uitgespoel in een gesamentlike nood; maar meer: ook na die waarheid en die hart van […]

vir

In die nag Die nag is swart en donker rondom my. Hier wil ek val en struikel; maar omhoog sien ek die groot heelal wyd uitgesprei in duisend sterre aan die hemelboog. Was daar geen nag nie, wie het ooi vermoed dat daar ‘n ruimte so oneindig strek en dat die son, wat lig gee […]

vir

Afrikaanse gedigte van bekende en befaamde digters (oud & nuut) vir u om te geniet! Ink se biblioteek is nog in die ontwikkelingsfase, indien u oor enige gedigte van beroemde en befaamde digters (oud en nuut) beskik wat u graag wil deel as toevoeging, kan u dit aanstuur na skryfafrikaans@ink.org.za sodat ons dit kan byvoeg […]

vir
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed