Wilmari Marx
Lees meer oor Wilmari Marx BRONSKLAS JULIE 2025 – SKADUWEE VAN TYD PROJEK 3.Ek onthou Ek verlang Ek verlang na die dae, toe kinders se aandklok die son was, skermtyd nie getel was, Procydin net vir grootmense was, ‘n kind se seer net van val was, kerk toe gaan ‘n prioriteit was, stories om die […]
Marlene Erasmus
Lees meer oor Marlene Erasmus JUNIE 2025 – PIEKNIEK PROJEK 1.Jy het nie geleef tot jy buite geeet het nie ’n Mandjie, ’n kombers… en ’n diep menslike behoefte om net vry te wees. Iewers, lank gelede, moes iemand genoeg gehad het van formele eet-tradisies. Van klokslag-etes, stywe tafellopers, servette wat soos swane moes lyk, […]
Pierce van Tonder
Lees meer oor Pierce van Tonder BRONSKLAS MEI 2025 – OOP PROJEK 2.Ek lief jou (vir ewig is nie vir altyd maar verewig is vir altyd) blou sipresse lig hande omhoog pienk-oranje sonsondergang se bloos meeu se bevlekte geskreeu diabolies die kakofonie van klank weergalm tussen berg en dal rooi poeierkwas kronkelpaaie se versteke beknopte […]
Audrey Bierman
Lees meer oor Audrey Bierman MEI 2025 – OOP PROJEK 2.Verkeerde seisoene Terwyl ek gaan stap het, sien ek die populier bome op die golfbaan begin van kleur verander. Ek loop en dink by myself dat dit ‘n natuurlike verskynsel is, maar wat my pla is dat dit totaal verkeerde tyd van die jaar is. […]
Vera Booysen
Lees meer oor Vera Booysen MEI 2025 – OOP PROJEK 3.Straatprediker Dit was ‘n bloedige warm dag. Ek het in die parkeer area van die winkelsentrum in my motor gesit en wag vir my man. Tussendeur die gedonder en gebulder, van die letterlik helse geraas rondom my, hoor ek hom. Bo die gedreun van die […]
Audrey Bierman
Lees meer oor Audrey Bierman BRONSKLAS MEI 2025 – OOP PROJEK 1.Afrikaans is my herkoms Kombuistaal! is dit uitgejou. Verban uit skool en staat. Dis platvloers en hopeloos grof net 44 oor wat dit praat. Die taal is nie van Afrika, Europa toe! het skares gegil, maar, Afrikaans is steeds die taal van my […]
Rosalee Meyer
Lees meer oor Rosalee Meyer APRIL 2025 – AARDE PROJEK 2.In die heel begin (en nou ook) was daar niks Daar het ʼn leegheid oor alles gehang. Die aand was baie, baie donker en vrees en onsekerheid het soos ʼn dreigende monster die kar se binneruimte gevul. Deur die getinte vensters, het ek die […]
Leonie Jansen van Rensburg
Lees meer oor Leonie Jansen van Rensburg BRONSKLAS APRIL 2025 – AARDE PROJEK 3.Gradeboog van genot Met vaardige vingers het die Groot Argitek my sag gedruk – reg op die plek waar jy oorvloedig sal kan leef en nie gloeiend sal brand, of vriesend sal beef. Jou gradeboog van genot wil my ál dwing in […]
Leigh Olivier (Boekebessie)
Lees meer oor Leigh Olivier (Boekebessie) Maart 2025 – OOP projek 2.Tyd Dis die ding met Tyd. Tyd vee net sy kwas aan mens af en loop aan asof niks gebeur het nie. Asof iemand nie dood is nie. Of nie verlore is en vir altyd weg is nie. Tyd warrie nie. Tyd het al mooi […]
Leigh Olivier – Boekebessie
Lees meer oor Leigh Olivier (Boekebessie) BRONSKLAS MAART 2025 – OOP PROJEK 1.huishunker Ek is siek van verlange. Ek wil huistoe gaan. By klam gras en doudeurdrenkte bome wil ek aarde ruik en water sien en rooiborsies hoor. Ek wil huistoe gaan. Waar reuse klippe eeue lank oor heuwels tuur, en skouers skuur met katedrale […]