Prosa
Alle Artikels, Meningstukke en Rubrieke sal van 1 Januarie 2025 onder Prosa geplaas word
Pieter Mostert
Lees meer oor Pieter Mostert Desember 2024 – Kersfees projek 3.Eensaam en alleen Vir baie bejaardes is Kersfees na my mening ’n tyd van groot hartseer. Soos vir die moeder wat netjies aangetrek, in die voorportaal van die ouetehuis sit en wag dat haar kinders haar kom haal. Senuagtig vroetel sy met haar verrimpelde hande […]
Ricco
Lees meer oor Ricco BRONSKLAS SEPTEMBER 2024 – OOP PROJEK 1.Ek wens jou nader Ek wens jou nader as die aarde aan grond en die son aan sy hitte; verstrengel in drome van wens om eendag bewaarheid te word – jy is die grootheid wat klein krake vul en skadu’s trek waar die hitte soms […]
Coenie Horak (MCH)
Lees meer oor Coenie Horak (MCH) BRONSKLAS AUGUSTUS 2024 – SKULDLAS PROJEK 1.Sinkretisme die kousaliteit van afrikanerskap se neksus neig van nature na negatiwiteit na drie dekades van selfverwyt oor ons nasionale idolatrie se nalatenskap en van volkshelde wat met vuil vroetelvoete onvas waggel in modder en klei en ons met volksgodsdiens mislei t’wyl sestienjarige […]
Retha van Deventer (Pikettie)
Lees meer oor Retha van Deventer JULIE 2024 – OOP PROJEK 2.Fynste en voete Die sagte, deurdringende reën kom in vlae oor die Kalahari-duine en swiep strale water teen die rondawel se vensters vas. Hierdie wegbreek is broodnodig. Hier in die stilte sal ek die uitgewers se smoele stil skryf. Hier sal Kesia haar missie […]
Rika Gerryts
LEES MEER OOR RIKA GERRYTS JULIE 2024 – OOP PROJEK 1.Daardie verlore sokkie (552 woorde) Die meeste mense wat sokkies dra, het twee voete en trek saans weer twee sokkies uit. Tog is daar altyd ‘n eensame, agtergeblewe sokkie wat gereeld opduik wanneer die wasgoed opgevou word. Die eerste gedagte wat dan by my opkom […]
Pieter Mostert
Lees meer oor Pieter Mostert JUNIE 2024 – ONBEKENDE PROJEK 2.Die misterie van ’n uitdyende kosmiese tydmasjien Tyd sit om in kennis en kennis brug wysheid. Ons noem dit ondervinding of ‘lewenswysheid’, wat ’n mens bekom het oor ’n tydperk. Wysheid en kennis noop die mens om in verwondering te staan voor die misterie van […]
Cobus Kruger
Lees meer oor Cobus Kruger BRONSKLAS JUNIE 2024 – ONBEKENDE PROJEK 3.Wintersoggend dagbreek bloei uit na ʼn bleekwit winterlyk asemloos en stil bedek met brosse ryp in die toendralug dwaal naakte bome doelloos rond hul takke tevergeefs uitgestrek na redding buite hul bereik maar daar heers hoop in hierdie opgewende oomblik: minute huiwer onbenut voetspore […]
Retha van Deventer – Piketti
Lees meer oor Retha van Deventer (Piketti) BRONSKLAS JUNIE 2024 – ONBEKENDE projek 1.Hersinskim tastend in die verlate gange van gistergedagtes gekarteer in seer van verlies verwerping en selfveragting soekend na sekuriteitskoördinate word hande uitgestrek na bo smagtend uitgereik na ‘n ongekende môre ‘n euforie-dag waar die son helder filter deur geloof en hoop ‘n […]
Marthie Joubert
Lees meer oor Marthie Joubert BRONSKLAS MEI 2024 – OOP projek 1.Jy wen Ek kyk op na die kuiltjie in jou ken en weet dié rondte het jy gewen, jou stem diep, ryk… laat sewentig jaar se pyne wyk. Jy sit weer die huppel terug in my stap, jou pittige sê-goed en vrolike lag kom […]