Jongste aktiwiteit:

(Bladsy 5)

LEES MEER OOR RIKA GERRYTS JULIE 2024 – OOP PROJEK 1.Daardie verlore sokkie (552 woorde) Die meeste mense wat sokkies dra, het twee voete en trek saans weer twee sokkies uit.  Tog is daar altyd ‘n eensame, agtergeblewe sokkie wat gereeld opduik wanneer die wasgoed opgevou word. Die eerste gedagte wat dan by my opkom […]

vir

Lees meer oor Pieter Mostert JUNIE 2024 – ONBEKENDE PROJEK 2.Die misterie van ’n uitdyende kosmiese tydmasjien Tyd sit om in kennis en kennis brug wysheid. Ons noem dit ondervinding of ‘lewenswysheid’, wat ’n mens bekom het oor ’n tydperk. Wysheid en kennis noop die mens om in verwondering te staan voor die misterie van […]

vir

Lees meer oor Cobus Kruger BRONSKLAS JUNIE 2024 – ONBEKENDE PROJEK 3.Wintersoggend dagbreek bloei uit na ʼn bleekwit winterlyk asemloos en stil bedek met brosse ryp in die toendralug dwaal naakte bome doelloos rond hul takke tevergeefs uitgestrek na redding buite hul bereik maar daar heers hoop in hierdie opgewende oomblik: minute huiwer onbenut voetspore […]

vir

Lees meer oor Retha van Deventer (Piketti) BRONSKLAS JUNIE 2024 – ONBEKENDE projek 1.Hersinskim tastend in die verlate gange van gistergedagtes gekarteer in seer van verlies verwerping en selfveragting soekend na sekuriteitskoördinate word hande uitgestrek na bo smagtend uitgereik na ‘n ongekende môre ‘n euforie-dag waar die son helder filter deur geloof en hoop ‘n […]

vir

Lees meer oor Marthie Joubert BRONSKLAS MEI 2024 – OOP projek 1.Jy wen Ek kyk op na die kuiltjie in jou ken en weet dié rondte het jy gewen, jou stem diep, ryk… laat sewentig jaar se pyne wyk. Jy sit weer die huppel terug in my stap, jou pittige sê-goed en vrolike lag kom […]

vir

Lees meer oor Elize Mei 2024 – OOP projek 2.Dit begin by MY! Kuberboelies is ‘n realiteit. Ons almal het dit al gesien gebeur – iemand maak ‘n plasing op ‘n blad, en skielik word hulle oorval met kwetsende boodskappe, spotprente en selfs doodsdreigemente. Het jy al ooit gewonder waarom ons dit aan mekaar doen?  […]

vir

Lees meer oor Lollie Mei 2024 – OOP projek 3.Dis lekker in Afrikaans Vandag is ons taal nege-en- negentig Jaar oud vandat afrikaans as ‘n taal erken is. Ons onthou ons digters wat aan poësie sekere elemente verskaf het deur indiwiduele sielelewe en belydenispoësie oor eeue heen, maar vandag wil ek hulde bring aan ‘n […]

vir

Lees meer oor Arnold van Zyl MEI 2024 – OOP projek 3.U$S 20 000 sonder leerskoeisel Die herfs skud sy laaste vergeelde blare van die huidige seisoen af. Die winter het vinnig by die agterdeur van die laaste paar mooi dae ingesluip. Die getal 13 bring vir baie mense net hartseer en juis moet dit […]

vir

Lees meer oor Rika Gerryts Mei 2024 – OOP projek 1.Vergifnis 1805 woorde Swiep-swiep-swiep suis duiwevlerke saggies, hoog bo sy kop.  Soos ‘n enkele organisme rek en  krimp, maal en beur hulle weer al hoër, net om skielik weer te duik en swiep.  Frikkie Basson staan wydsbeen op sy netjiese grasperk, hande agter sy heupe.  Hy […]

vir

Lees meer oor Marthie Joubert APRIL 2024 – UIT DIE OOG VAN ‘N KIND PROJEK 1.DOOD DEUR ‘n PAAR DONKER BRUIN Oë DEEL 1 1943:- WEESHUIS TOE Pappa is net na die ander huis toe Ek en my twee boetjies, Willie en Hansie staan saam met Mamma in ’n groot kamer, Hansie sit op Mamma se […]

vir
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed